Verified

NW farm wife Charlotte Strumpher throttled, beaten, husband teargassed: couple survived: husband shot one dead: during rugby game

19:26 May 12 2012 Mahikeng, Lichtenburg, Zeerust, North West

Description
Elderly NW farm wife Charlotte Strumpher was throttled, beaten and told to stop praying by the black male attacker: when her husband returned home he was beaten and teargassed, but pursued the attackers to the kitchen and shot the gunman dead:
--------------------
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Vrou-bid-rower-sterf-kort-daarna-20120515
-----------------------
Farm attacker killed while fleeing
2012-05-16 1Mahikeng - An elderly couple survived an attack on their North West farm, but one of their assailants died when he crashed their bakkie, Beeld reported on Wednesday.Two men throttled, kicked and beat Charlotte Strumpher after breaking into the farmhouse, between Zeerust and Lichtenburg, on Saturday night.Strumpher's husband, Johan, had gone to a neighbouring farm to watch a televised rugby match, the newspaper reported.While Strumpher was being assaulted, one of her attackers told her to stop praying to God for help, as he did not want to hear any of "those words".
Strumpher's husband returned to the farm, where he was attacked and beaten with a metal pipe, police spokesperson Brigadier Thulane Ngubane said.Johan Strumpher managed to get hold of his revolver and fired shots at the assailants. The two fled in the couple's bakkie, but one of them, Ontiretse Marumo, 42, was killed when it overturned.The second man, aged 18, fled the scene of the accident. His parents later handed him to the police.The Strumphers, both in their sixties, were treated in a Klerksdorp clinic and discharged.- SAPA

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Farm-attacker-killed-while-fleeing-20120516
---------------------------------
Vrou bid, rower sterf kort daarna
2012-05-15 Susan Cilliers
Terwyl ’n rower ’n vrou op ’n plaas in Noordwes gewurg het, het hy gesê sy moet ophou skree “Here help my” omdat hy nie “daai woorde” wil hoor nie.
Charlotte Strumpher het die aanval Saterdagaand met net erge kneuswonde oorleef, maar Ontiretse Marumo (42), een van haar twee aanvallers, is kort daarna dood toe die gesteelde Ford Bantam-bakkie waarin hy en sy makker gevlug het, gerol het.
Tshokolo Sethepo (18) het van die wrak af gevlug, maar is gearresteer nadat sy ouers hom na die polisie geneem het, het brig. Thulane Ngubane, kommunikasiehoof van die polisie in Noordwes, gesê.
’n Buurman, wat anoniem wil bly, het gister vertel Strumpher was alleen op haar en haar man se plaas tussen Zeerust en Lichtenburg toe twee rowers haar Saterdagaand oorval het. Sy is geslaan, geskop en gewurg.
Strumpher se man, Johan, was op die buurplaas waar hy die rugbywedstryd tussen die Stormers en Cheetahs gekyk het. Albei is in hul 60’s.
Hennie Steenkamp, bestuurder van die Wilmed-hospitaal in Klerksdorp, het gister vertel Johan Strumpher het aan hom gesê hy het onrustig gevoel en is halftyd terug huis toe.
Die Strumphers is in dié hospitaal behandel en is gister ontslaan.
Volgens Steenkamp het Johan Strumpher aan hom vertel die huis was in chaos en boeke en papiere het oral rondgelê toe hy daar aankom.
Hy het na sy vrou geroep, maar sy het net flou geantwoord.
“Hy het gevrees sy is siek of het ’n hartaanval gehad, maar die rowers het hom ingewag,” het Steenkamp vertel.
Die rowers het Johan Strumpher met ’n wapen en pyp geslaan en met blompotte gegooi.
Hy het verskeie snywonde opgedoen en die huis was glo vol bloed.
Hy het die rowers tot in die kombuis gevolg waar hulle hom met pepersproei gespuit het.
Die sproei het aan ’n toutjie in die kombuis gehang ingeval Charlotte Strumpher dit nodig sou kry.
Johan Strumpher kon intussen ’n rewolwer wat hy versteek het in die hande kry. Hy het skote afgevuur, waarna die rowers in sy bakkie gevlug het.
http://www.news24.com/SouthAfrica/News/Farm-attacker-killed-while-fleeing-20120516
Credibility: UP DOWN 0