Verified

Black Jack gangs paid by ANC-regime to kill Afrikaner farmers - claim

01:49 Jul 18 2011 Luthuli House Johannesburg

Description
Black Jack gangs paid by ANC-regime to kill Afrikaner farmers - claim
Scoop Cloete skryf: - Maandag 18 Julie 2011
Is daar ’n konneksie tussen al die plaasmoorde in Suid-Afrika? Daar is ’n woord wat deesdae vrees by Suid-Afrikaanse boere inboesem .
"Black Jack' is die benaming vir 'n geheime skadu-organisasie, skryf Scoop Cloete - wat moontlik politieke bande het en wat betaal word op plaasmoorde op Afrikaner boere uit te voer.
Bedrae soos R2 000 en R3 000 is al pertinent genoem. Dan word daar ook beweer dat “wapens voorsien word” aan plaasaanvallers en selfs dat “regskostes” vir die oortreders gedek word.
Die ANC-regering het in die verlede al by verskeie kere ontken dat die plaasmoorde op Afrikaner boere hoegenaamd polities gemotiveerd is.
Maar dan gaan die regerende ANC se eie laaitie - Julius Malema - en moedig mense openlik aan om boere te skiet.
En hier praat ons nie net van skiet nie. Hy sê uitdruklik: “SHOOT TO KILL” en “NEEM HULLE PLASE AF SONDER BETALING”.
Dit is dus nie vreemd dat ’n groot deel van die Afrikaner landbougemeenskap en ander glo dat plaasaanvalle inderdaad ’n doelgerigte
en stelselmatige metode is om Afrikaner boere af te maai en uit te moor en van hulle ontslae te raak nie.
Tydens hofsake van plaasmoordenaars is dit dikwels gemeld deur die aangeklaagdes self dat hulle betaal was om die aanvalle op hulle slagoffers te pleeg.
Hulle ry vele honderde soms duisende kilometers om spesifiek by daardie een plaasboer uit te kom. Tog word daar geen melding gemaak van wie die geld offer en betaal nie. Daar is nooit navorsing gedoen onder die gevangenis wat skuldig bevind is van hul bewerings nie. Daar is nooit uitgevind wie vir hulle borgtog ens. betaal het en hul hofsake betaal het nie.
http://www.sondag.co.za/artikels/Nuus/BENDE-SAAI-ANGS-
Credibility: UP DOWN 0

Additional Reports

ANC youth league supports North Korea unapologetically, it says

01:02 Nov 09, 2010

Johannesburg Luthuli House, 0 Kms

Photo album of attacked, mutilated, raped and murdered Afrikaners

01:42 May 30, 2011

Luthuli House ANC headquarters Johannesburg, 0 Kms