Verified

Afrikaner Annelize Herbst: strangled to death, Setaria mine-village, Thabazimbi-Northham Limpopo strangled to death

01:34 Nov 27 2011 Setaria Mine, Thabazimbi

Description
Annalize Herbst strangled to death, Setaria mine-village between Thabazimbi and Northham, Limpopo
ʼn 39-jarige vrou se liggaam is Sondagoggend in haar huis in die Setaria-myndorp, in die landelike gebied tussen Thabazimbi en Northam, in Limpopo gevind.
ʼn Polisiewoordvoerder, kol. Ronel Otto, sê Annalize Herbst se liggaam is Sondagoggend deur haar man gevind.
Otto sê hulle vermoed sy is verwurg aangesien daar merke aan haar nek was. Herbst se man het Saterdagaand nagskof gewerk by ʼn nabygeleë myn. Otto sê twee selfone, ʼn beursie en ʼn CD-speler word vermis.Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.
http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/vrou-vermoor-in-myndorpie-naby-thabazimbi/
Credibility: UP DOWN -1