Verified

Hartbeesfontein Free State black farm-workers flee from white-owned farm in fear of black-racist attacks announced by Malema

10:46 Jun 20 2011 Hartbeesfontein

Description
"Ek bly op 'n plaas en geniet dit. Ons is hulle goed gesind en kom goed oor die weg. Al die volk trek egter nou deur eie wil van die plaas af omdat hulle vrees vir hulle lewe. Waar los dit ons? Dit is nie veilig op plase nie,maar die dorpe en stede is net so onveilig. Hoe maak mens kinders groot sonder om te vrees vir jou en hul lewe. NOTE - Hartbeesfontein resident reported anonymously.Know family name but protecting their identity for their own safety. Please contact a.j.stuijt@knid.nl
Credibility: UP DOWN 0