Verified

Werksgeleenthede met behuising vir witmense

09:07 Mar 10 2011 Pretoria

Description
Soek sekuriteitsbeamptes in Johannesburg. Min Gr D + PSIRA.

Hein Hechter
Wynberg
083 644 6265
(012) 348 5006
_________
Soek iemand om te help op 'n kleinhoewe by Klerksoord. Moet eie vervoer hê en baie betroubaar wees. Geen kansvatters, rokers of drinkers nie. Moenie te oud wees nie en lus wees om te werk. Woonplek beskikbaar.

Cecile
073 762 9325
______________________________________________
Soek 'n loodgieter om 'n paar dinge in en om die huis te herstel.

Mev Steyn
Montana Park
(012) 548 1373
______________________________________________
Het 'n pos vir 'n gekwalifiseerde haarkapster.

Charlene
Montana
(012) 548 7295
______________________________________________
Soek iemand om vir hom 'n kwotasie vir pleisterwerk kan kom gee.

Jurgens
Villieria
083 469 3620
084 953 9616
______________________________________________
Het 'n vakature vir 'n geregistreerde verpleegkundige. Kandidate wat ervare is in die hantering van 'n sorgeenheid en met 'n liefde vir bejaardes, word verlang. Moet bereid wees om skofte te werk.

Mev Bekker
082 564 1671
___________________________________________
Het poste vir 2x kokke in 'n tehuis vir bejaardes. Moet lief wees vir bejaarde mense.

Engela
Queenswood
076 608 4639
___________________________________________
Die volgende poste is beskikbaar:

Persoonlike Assistent (PA) / Boekhoudster: Midrand – Rekenmeesters en oudit firma

Vereistes:
Baie goeie tiksters ondervinding en vaardighede – 70+ woorde per minuut.
Baie goeie sektretariele ondervinding en vaardighede.
MS Excel. MS Word, MS Powerpoint, Caseware modules, ens.
Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse en lone, UIF,SDL,PAYE)
Ondervinding by Rekenmeesters- / Ouditeursfirmas
Tweetaligheid (Afrikaans en Engels)

Sterk aanbeveling:
Berekeninge en voltooiing van opgawes
Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiele state op te stel.
Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Boekhoudster: Midrand – Rekenmeesters en ouditeursfirma

Vereistes:
Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse, UIF,SDL,PAYE)
BTW berekenings en oorbetalings
Ondervinding by Rekenmeesters - / Ouditeursfirma
Tweetaligheid (Afrikaans & Engels)

Sterk aanbeveling:
Berekeninge en voltooiing van opgawes
Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiele state op te stel.
Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Rekenmeesters: Midrand – Rekenmeesters en ouditeursfirma

Vereistes:
Volledige boekhouding tot Balanstaat met stawende dokumentasie.
Ondervinding in Pastel (Boekhouding, Salarisse, UIF,SDL,PAYE)
BTW berekenings en oorbetalings
Ondervinding by Rekenmeesters - / Ouditeursfirma
Tweetaligheid (Afrikaans & Engels)

Sterk aanbeveling:
Berekeninge en voltooiing van opgawes
Ondervinding van Case Ware programme, Pastel, en om finansiele state op te stel.
Persoon moet in die omgewing van Midrand / Pretoria woonagtig wees om vervoer te vergemaklik.

Leon Haasbroek
(011) 314 0336
__________________________________________
Jong man gesoek jonger as 25jaar om Loodgieters werk te doen, met eie vervoer. Ondervinding is nie 'n vereiste, moet betroubaar wees en bereid om te werk.

Francois Vermeulen
(012) 345 1956
__________________________________________
Het tans die volgende pos beskikbaar in pretoria:

Stoorman:
Verantwoordelikke mans persoon tussen die ouderdom van 40 en 55jaar oud met geldige ry bewys. Moet goed met sy hande kan werk en kennis beskik oor die volgende:

Swyswerk, skryn, bou, verf, teel en pleister werk.
Moet onafhanklik kan werk.
Moet sterk persoonlikheid he en streng wees.
Verwysings asb.

Marc de Jager
082 829 2424
__________________________________________
Ons benodig dringend 'n blanke boilermaker vir kontrak werk, in die pretoria omgewing.

Koos
083 955 6213
Bobby
073 211 1282
__________________________________________
Loodgieter dringend benodig met sober gewoontes +-3jaar ondervinding. Sober gewoontes. Ouderdom 25-40jaar. Rybewys, verwysings, CV. Moet bereid wees om stukwerk op platteland te verrig (Uitslaap). Vergoeding onderhandelbaar.

Francois
071 685 8546
(012) 335 7219
_________________________________________
Baie dringend opsoek na 'n sober 40-59jarige mans met Kode 14+PDP lisensie vir die Gauteng omgewing. Maandag tot Vrydag en twee saterdae per maand indien nodig.
Mnr J Olivier
Faks: 086 606 2359
________________________________________

'n Baie groot organisasie bied die geleentheid om nuwelinge in te neem om opgelei te word as ambagsmanne. Hulle bied die volgende opleiding aan:
Elektrisiëns
Elektriese passers
Eletromaganici / Meulmakers
Sweisers
Draaiers
Diesel / Elektriese passers
Plaat en metaalwerkers

Koba Victor
e-pos: Koba.Victor@vcontractor.co.za
_________________________________________
Hierdie is 'n fantastiese geleentheid vir almal wat 'n ekstra inkomste wil verdien en/of indien jy nie werk het nie, 'n geleentheid om jou eie besigheid te begin. Kom besoek ons by ons kantoor waar ons jou al die benodige bystand kan gee om jou stap vir stap te wys hoe om die ekstra inkomste te genereer.

Hoek van CR Swartstraat en Lynette straat
Spar sentrum Winkel nommer 6
Kilnerpark
of skakel Abie Oosthuizen
082 463 3582
______________________________________
Allerlei

Huisvesting beskikbaar
Het woonplek vir staatspensioenarisse

Engela
Queenswood
076 608 4639
___________________________________________
Bied gratis inwoning aan in 'n huis op 'n kleinhoewe. Moet slegs die plek oppas. 'n Kontrak tussen huurder en verhuurder sal opgestel word.

Amanda
083 515 2951
_________________________________________
Het 'n 3slp tuinwoonstel om te verhuur. Huur vir 2 persone – R3500.00. Huur vir meer as 2 persone R4000.00 – Elektrisiteit ingesluit.

Louis & Mariëtte Louwe
012 819 1351
082 863 4860
________________________________________
Het woonplek vir pensioenarisse. Kruispad is naby Brits geleë.

Magdaleen
072 634 4626
_________________________________________
Het 'n 1slk woonstel in 'n aftree-oord naby Unisa om te verhuur. Lugversorging, Restaurant, Swembad, Gimnasium en Sorgeenheid, 24uur sekuriteit.
Huur R3400.00 per maand
082 258 8777
______________________________________________
Woonplek gesoek

Mev Theron soek dringend verblyf in 'n kamer of tuinwoonstel in die omgewing vir 'n goedopgevoede 21jarige jongman. Hy soek net woonplek gedurende die week. Naweke gaan hy huistoe.
______________________________________________
Pensioenaris egpaar met gestremde kind in rystoel, en 2 eerstejaar student seuns, dringend opsoek na huis te huur in Moot. Is bereid om eiendom op te knap en te versorg.

Neels – 076 212 2907

Eerstejaar onderwysstudent is dringend opsoek na goedkoop motor. Het R2000.00 deposito en kan R1000.00 per maand afbetaal.

Elbie
082 862 0023
Credibility: UP DOWN -2